Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Bestaan rassisme in Namibië?
 
Verstaan jy wat rassisme is?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 2 gebruikers op die webwerf
  • disney
  • Piet

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Zim-regering weet nie van moordplan teen Tsvangerai PDF Druk E-pos
Sondag, 18 Mei 2008
Die regering van Zimbabwe se dat hy  nie bewus is van enige planne in die
land om die leier van die MDC Morgan Tsvangerai te vermoor nie.  Volgens nwoordvoerder van die Zimbabwe regering moet Tsvangerai enige sulke
dreigemente aan die polisie oorhandig vir n volledig ondersoek. Tsvangerai
het aangedui dat hy van betroubare bronne binne Zimbabwe verneem het dat
daar n plan is om hom dood te maak as hy na Zimbabwe terugkeer.
 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET