Meningsopname

Bestaan rassisme in Namibië?
 
Verstaan jy wat rassisme is?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kennedy het skynbaar beroerte PDF Druk E-pos
Sondag, 18 Mei 2008
Die veteraan Amerikaanse senator Edward Kennedy ondergaan toetse in ‘n
hospitaal in Boston nadat hy tekens van ‘n beroerte getoon het.

Die 76-jarige Kennedy is die jongste broer van die vermoorde Amerikaanse
president John F. Kennedy.

Hy is ‘n aktiewe ondersteuner van senator Barack Obama wat in ‘n stryd met
senator Hillary Clinton gewikkel is om as demokratiese kandidaat vir die
Amerikaanse presidentsverkiesing genomineer te word.

 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET