Meningsopname

Bestaan rassisme in Namibië?
 
Verstaan jy wat rassisme is?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Naskokke in Sjina PDF Druk E-pos
Sondag, 18 Mei 2008
‘n Naskok van vyf komma nege op die Richterskaal naby die episentrum van
Maandag se aardbewing  in Sjina  het vanoggend grondstortings in die Lixian
distrik tot gevolg gehad.

Verskeie paaie is weer onbegaanbaar na die jongste skudding.

‘n Aantal voertuie is ook deur die grondstortings begrawe.

Verskeie mense is gister lewend uit die puin van geboue  gehaal maar die
hooop is besig om te vervaag dat nog gevind sal word.Die Sjinese president
Hu Jintao het intussen die internasionale gemeenskap bedank vir hulle hulp
na Maandag se massiewe aardbewing in die suidweste van Sjina.

Die amptelike dodetal staan op bykans 29-duisend terwyl  meer as tienduisend
nog onder die puin van talle geboue begrawe lê.

Die finale dodetal sal na verwagting tot minstens 50-duisend styg.

 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET