Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Het voedselpryse baie gestyg die afgelope ses maande?
 
Doen ons regering genoeg vir sport?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 7 gaste en 3 gebruikers op die webwerf
  • Kappa
  • Piet
  • Trudie

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.

Kosmos 94.1 bied weer een van die mees onvergeetlike geleenthede vir vakansie aan. Dit is 'n vaart van drie dae op die Rapsody van 4 tot 8 Desember 2008.

Ons vlieg met Air Namibia na Kaapstad, slaap oor in die City Lodge op die waterfront, proe wyn by Groot Constantia en gaan aanboord vir die vaart van die jaar.

Dit kos N$ 8850.00 alles behalwe drankies ingesluit.

Skakel vir Jacques by 061-255985 as jy wil saamgaan.

Jordan kritiseer Mugabe PDF Druk E-pos
Sondag, 18 Mei 2008
Die veteraan  kabinetsminister Pallo Jordan het ‘n beroep op  pres. Robert
Mugabe se regerende ZANU PF party gedoen om die mag aan  Morgan Tsvangirai
se opposisie Beweging vir Demokratiese Verandering, die MDC, te oorhandig.

Jordan het gesê ZANU PF kan net homself blameer omdat hy die vertroue van ‘n
aansienlike groep Zimbabwiërs verloor het.

Dis die eerste keer dat ‘n senior lid van pres. Thabo Mbeki se kabinet  die
Mugabe regime openlik kritiseer en is in skrille kontras met Mbeki se
weiering om Mugabe te kritiseer oor die Zimbabwiese leier se weiering om  sy
verkieseingsnederlaag te erken.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET