| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
| Absa ly skade |
|
|
|
| Sondag, 18 Mei 2008 | |
|
Die Absa bankgroep het na berig word ‘n verlies van een komma vyf miljoen rand miljoen gely toe ’n sindikaat glo gekloonde garage- en kredietkaarte gebruik het om meer as vierduisend-500 onregmatige aankope landwyd te doen. Dié aankope is gedoen in Edenvale, Pretoria, Rustenburg, Bronkhorstspruit, Vyftien van die sindikaatlede, onder wie werknemers by tolplazas op die N-1 Hulle het glo magneetbandstrooklesers gebruik om ’n spieël-beeld van al die |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











