Meningsopname

Bestaan rassisme in Namibië?
 
Verstaan jy wat rassisme is?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Seerowers kaap weer skip PDF Druk E-pos
Sondag, 18 Mei 2008
Somaliese seerowers het ‘n Jordaniese vragskip aan die kus van Somalië
gekaap.

Die aanval het gisteroggend vroeg plaasgevind.

Die skip sou ‘n vrag suiker in Mogadisjoe aflaai voordat dit na Kenia sou
terugkeer.

Verskeie vaartuie is die afgelope tyd deur seerowers in die gebied  gekaap.

 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET