Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Verdagte van Okahandja moorde verskyn in hof PDF Druk E-pos
Vrydag, 16 Mei 2008
Een van die verdagtes wat verdink word van die moord op ‘n Russiese paar
op ‘n kleinhoewe buite Okahandja, het vandag  vlugtig in die
magistraatshof op die dorp verskyn.  Die verdagte is deur hofbeamptes as
die 19 jarige Ruben Tjombe geidentifiseer.  Tjombe se saak is tot Maandag
uitgestel wanneer sy 21 jarige mede-beskuldigde saam met hom sal verskyn.
Tjombe is in die Nau-Aib informele nedersetting buite Okahandja in
hegtenis geneem, en sy 21 jarige mede-beskuldigde is in Otjibingwe
gearresteer.  Tjombe sal in aanhouding bly aangesien gen borg aan hom
toegestaan is nie.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET