Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Oscar Pistorius is onderweg na die Olimpiese Spele PDF Druk E-pos
Vrydag, 16 Mei 2008
Die 21-jarige Paralimpiese atleet, Oscar Pistorius, se appèlaansoek het
geslaag om toegelaat te word om aan vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing
deel te neem.

Die Arbitrasiehof vir Sport het in Lausanne, Switserland, beslis dat
Pistorius toegelaat moet word om teen nie-gestremde atlete mee te ding.

Die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies het Pistorius verbied
om aan byeenkomste, insluitend die Spele, deel te neem omdat sy kunsbene hom
volgens die federasie onregverdig bevoordeel.

Die beslissing is onmiddellik van krag.

Pistorius moet steeds kwalifiseer om Beijing toe te gaan, maar hy kan vir
die Suid-Afrikaanse aflosspan gekies word sonder om 'n kwalifiserende tyd
aan te teken.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET