Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Rugby: PDF Druk E-pos
Vrydag, 16 Mei 2008
 Die rustydtelling in die Super 14-wedstryd tussen die Auckland Blues en die
Hurricanes in Auckland was 17-16 in die guns van die Hurricanes.

Die wedstryd is nog aan die gang.

Nog rugbynuus is dat die Sharks se afrigter, Dick Muir, waarskynlik eers
môre sy span sal aanwys vir hulle Super 14-wedstryd teen die Chiefs in
Durban.

Sanzar se reëls bepaal dat Super 14-spanne 24 uur voor die begin van ’n
wedstryd aangewys moet word, maar Muir sê hy kon dit nog nie doen nie weens
onsekerheid oor beseerde spelers.

Onder hulle is die senter, Francois Steyn, en die vaskopstut, BJ Botha,
terwyl daar ook nog kommer bestaan oor die fiksheid van die kaptein en slot,
Johann Muller.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET