| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: ENRIQUE IGLESIAS : Do You Know |
|
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na |
|
| Chester Williams rig weer af |
|
|
|
| Vrydag, 16 Mei 2008 | |
|
Die voormalige Springbok-vleuel, Chester Williams, is aangewys as die nuwe afrigter van die Opkomende Suid-Afrikaanse span wat aanstaande maand hulle titel in die internasionale Rugbyraad se Nasiesbeker-toernooi in Roemenië gaan verdedig. Hy kom in die plek van die nuwe Springbok-afrigter, Peter de Villiers, wie Boland se afrigter, Deon Davids, is as assistent-afrigter van die |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











