Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Chester Williams rig weer af PDF Druk E-pos
Vrydag, 16 Mei 2008
Die voormalige Springbok-vleuel, Chester Williams, is aangewys as die nuwe afrigter van die Opkomende Suid-Afrikaanse span wat aanstaande maand hulle titel in die internasionale Rugbyraad se Nasiesbeker-toernooi in Roemenië gaan verdedig.

Die voormalige Springbok-vleuel, Chester Williams, is aangewys as die nuwe afrigter van die Opkomende Suid-Afrikaanse span wat aanstaande maand hulle titel in die internasionale Rugbyraad se Nasiesbeker-toernooi in Roemenië gaan verdedig. Hy kom in die plek van die nuwe Springbok-afrigter, Peter de Villiers, wie se span verlede jaar se toernooi gewen het. Boland se afrigter, Deon Davids, is as assistent-afrigter van die Suid-Afrikaanse span aangestel.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET