| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: CUTTING CREW : (I Just) Died In Your Arms Ton |
|
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na |
|
| Chris Latham uit vir vier maande |
|
|
|
| Maandag, 12 Mei 2008 | |
|
Die Wallaby-heelagter, Chris Latham, se Australiese toetsloopbaan is intussen iets van die verlede omdat hy weens ‘n skouerbesering vier maande lank buite aksie sal wees.
Hy vertrek later die jaar na die Worcester Warriors in Engeland met wie hy Latham het in 99 Super-wedstryde vir die Queensland Reds gespeel. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











