Meningsopname

Kan die Springbokke Saterdag wen?
 
Glo jy die stories oor aardverwarming?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
VN reis na Mianmar PDF Druk E-pos
Donderdag, 08 Mei 2008
Die Verenigde State sê rampbestuurkundiges het vandag toestemming gekry om na Mianmar te reis ses dae nadat die land deur ‘n verwoestende sikloon getref is.

Die Verenigde State sê rampbestuurkundiges het vandag toestemming gekry om na Mianmar te reis – ses dae nadat die land deur ‘n verwoestende sikloon getref is. Die VN se kantoor vir die koördinering van humanitêre aangeleenthede sê vier Asiese lede van die VN se rampbeheerspan in Bangkok het vandag visums gekry om Mianmar te besoek.

 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET