|
Donderdag, 08 Mei 2008 |
|
Die Verenigde State sê rampbestuurkundiges het vandag toestemming gekry om na Mianmar te reis ses dae nadat die land deur ‘n verwoestende sikloon getref is.
Die Verenigde State sê rampbestuurkundiges het vandag toestemming gekry om na Mianmar te reis – ses dae nadat die land deur ‘n verwoestende sikloon getref is. Die VN se kantoor vir die koördinering van humanitêre aangeleenthede sê vier Asiese lede van die VN se rampbeheerspan in Bangkok het vandag visums gekry om Mianmar te besoek. |