Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Kan die Springbokke Saterdag wen?
 
Glo jy die stories oor aardverwarming?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 5 gaste en 9 gebruikers op die webwerf
  • jpnel
  • Fanie
  • Mie1
  • Jaggy
  • mark1
  • Gerhardus
  • Polla
  • Trudie
  • cat

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Skudding ruk Tokio PDF Druk E-pos
Donderdag, 08 Mei 2008
`n Aardbewing wat 6,8 op die Richterskaal gemeet het, het die hoofstad van Japan, Tokio, vanoggend geskud. Mense kon die skud sover as 160 km van Tokio voel.



Volgens die eerste berigte is geen mense in die voorval gedood nie. `n Opvolgskudding wat 5,3 op die Richterskaal gemeet het, het sowat 30 minute na die oorspronklike skudding plaasgevind.  Dit is `n normale verskynsel na `n groot skudding.

Japan is een van die mees sensitiewe gebiede in die wêreld vir aardskokke. In 1923 het 140 000 mense in `n aardskudding in die land die lewe gelaat.
 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET