|
Standard bank in Johannesburg na bomwaarskuwing ontruim |
|
|
|
|
Maandag, 30 November 2009 |
|
Die Johannesburgse hoofkantoor van Suid-Afrika se tweede grootste bank, Standard Bank, is vroeër vanmiddag na ‘n bomwaarskuwing ontruim. |
|
Lees verder...
|
|
|
Maandag, 30 November 2009 |
|
Die mishandelde eksvrou van die bekende Baaise gospelsanger André Steyn wat hom in 2007 doodgeskiet het toe hy met ‘n mes op haar afgestorm het, het as ’n vry vrou uit die appèlhof gestap nadat sy vroeër aan strafbare manslag skuldig bevind is. |
|
Lees verder...
|
|
|
Namibiërs gevra om geduldig te wees met uitslae |
|
|
|
|
Maandag, 30 November 2009 |
|
Die voorsitter van die Namibiese Verkiesingskommissie, Victor Tonchi, sê die tel van stemme in die afgelope presidensiële- en nasionale vergadering verkiesing in Namibië verloop vlot. |
|
Lees verder...
|
|
|
Spesiale veiligheidsmaatreëls om Kaapstad |
|
|
|
|
Maandag, 30 November 2009 |
|
Vlugte rondom Kaapstad en die Kaapse Skiereiland gaan beperk word tydens die finale trekking vir die 2010 Wêreldbeker-toernooi. |
|
Lees verder...
|
|
|
Sasol sal kyk na boere se eise |
|
|
|
|
Maandag, 30 November 2009 |
Die adjunk-minister van landbou, bosbou en visserye, Pieter Mulder, het die aankondiging van die uitvoerende hoof van Sasol, Pat Davies, verwelkom dat die maatskappy boere se eise teen Sasol weens kunsmis-mededingingsoortredings sal oorweeg. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 1 - 9 van 148 |