Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Krieketnuus: Groen lig vir Johan Botha PDF Druk E-pos
Vrydag, 30 Oktober 2009
Krieket Suid-Afrika het Johan Botha en Rusty Theron vandag die groen lig gegee om met hulle boulery voort te gaan.
Lees verder...
 
Afrika-bemiddelaars probeer om die jongste politieke krisis in Zimbabwe PDF Druk E-pos
Vrydag, 30 Oktober 2009
Bemiddelaars van Afrika gaan vandag met Zimbabwe se president Robert Mugabe en die eerste minister, Morgan Tsvangirai, vergader in ‘n poging om die land se eenheidsregering te red.
Lees verder...
 
Rowers skiet Pretorianer in sy huis dood PDF Druk E-pos
Vrydag, 30 Oktober 2009
Gewapende rowers het 'n man in sy huis in Hercules in Pretoria doodgeskiet.
Lees verder...
 
Seiljag leeg gekry PDF Druk E-pos
Donderdag, 29 Oktober 2009
Die seiljag  wat aan ‘n Britse egpaar behoort wat vermoedelik deur Somaliese seerowers ontvoer is, is  leeg aangetref.
Lees verder...
 
Nowak kla oor behandeling in Zimbabwe PDF Druk E-pos
Donderdag, 29 Oktober 2009
Die VN  ondersoeker Manfred Nowak wat deur Zimbabwiese amptenare toegang tot die land geweier is sê hy is nog nooit so sleg soos in Zimbabwe deur amptenare behandel nie.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>

Resultate 1 - 9 van 154

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET