Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Nog ‘n aardbewing PDF Druk E-pos
Woensdag, 30 September 2009
‘n Kragtige ondersese aardbewing van 7 punt 9 op die Richterskaal naby die Indonesiese eiland Sumatra het verskeie groot geboue  in die stad Padang  verwoes en brande veroorsaak.
Lees verder...
 
Boikot teen groep gevra PDF Druk E-pos
Woensdag, 30 September 2009
Die Suid-Afrikaanse burgerregte inisiatief, AfriForum, het ʼn internasionale veldtog geloods om mense aan te moedig om alle Nestlé-produkte te boikot, sou Nestlé nie teen 7 Oktober ʼn besluit neem om die aankoop van melk van Grace Mugabe, vrou van Zimbabwiese diktator, Robert Mugabe, te staak nie.
Lees verder...
 
Baie sterf toe kerk ineenstort PDF Druk E-pos
Woensdag, 30 September 2009
Minstens 23 mense, onder wie  vroue en kinders, is in Nepal dood toe 'n drie-verdieping kerk, wat van bamboes gemaak is in die dorpie Dharan inmekaar getuimel het.
Lees verder...
 
Kapers in polisie-uniforms PDF Druk E-pos
Woensdag, 30 September 2009
Die polisie is steeds op soek na twee mans in polisie-uniform wat eers twee mans by Bronkhorstspruit oos van Pretoria van hul beursies wou beroof en na ‘n ongeluk twee voertuie  gekaap het.
Lees verder...
 
Motorongelukke eis weer baie PDF Druk E-pos
Woensdag, 30 September 2009
Drie mense op slag dood in 'n botsing tussen 'n motor en 'n polisiebakkie op Lehurutshe naby Zeerust in Noordwes.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>

Resultate 1 - 9 van 130

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET