Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Orkaan Jimena is besig om in die rigting van Meksiko te beweeg . PDF Druk E-pos
Maandag, 31 Augustus 2009
Amerikaanse weervoorspellers  het die masiewe tropiese storm as  baie gevaarlik bestempel  en gesê dit gaan gepaard met stormsterk winde en swaar reëns.
Lees verder...
 
Man kry vlugtelingstatus in Kanada PDF Druk E-pos
Maandag, 31 Augustus 2009

‘n Kanadese immigrasie-paneel het vlugtelingstatus aan  ‘n Wit Suid-Afrikaanse man  toegestaan nadat bevind is dat hy ‘n goeie kans staan om deur swartmense aangeval te word indien hy na Suid-Afrika sou terugkeer.

Lees verder...
 
Swaardmoordenaar eers later gevonnis PDF Druk E-pos
Maandag, 31 Augustus 2009
Vonnisoplegging in die saak van die Krugersdorpse skoolseun wat aan die swaardmoord op ‘n mede-leerling skuldig bevind is, is uitgestel om ‘n maatskaplike werker kans te gee om te getuig.
Lees verder...
 
Marius van der Westhuizen eers op 21 September gevonnis PDF Druk E-pos
Maandag, 31 Augustus 2009

Die vonnisoplegging van die voormalige Kaapstadse polisielid,  Marius van der Westhuizen, wat sy drie kinders in 2006 koelbloedig vermoor het om sy vrou glo te straf, is tot 21 September uitgestel.

Lees verder...
 
Minister word gedruk vir vergoeding PDF Druk E-pos
Maandag, 31 Augustus 2009

Die Kaapse hooggeregshof het die minister van polisie, Nathi Mthethwa,  90 dae gegee om met riglyne vir die vergoeding van  vuurwapeneienaars wat hulle skietgoed by polisiestasies ingegee het vorendag te kom.

Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>

Resultate 1 - 9 van 193

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET