Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Aardbewing in Namibië PDF Druk E-pos
Vrydag, 31 Julie 2009
‘n Aardbewing  het vanoggend in dele van die land voorgekom.Berigte van mense wat die skudding gevoel het, is van Hentiesbaai, Swakopmund, Walvisbaai, Khorixas en Kamanjab en omstreke ontvang.
Lees verder...
 
Airbus 330 tref gebou PDF Druk E-pos
Vrydag, 31 Julie 2009
‘n Airbus 330-passasiersvliegtuig van Air France het skrams teen ‘n gebou gebots nadat dit op ‘n vlug van Parys af op die Maya-Maya-lughawe van die hoofstad van die Republiek van die Kongo, Brazzaville, geland het.
Lees verder...
 
Tsvangerai wil met Zuma praat oor die land se eenheidsregering PDF Druk E-pos
Vrydag, 31 Julie 2009
Zimbabwe se eerste minister, Morgan Tsvangirai, het ‘n vergadering met president Jacob Zuma aangevra om uitstaande kwessies in sy land se eenheidsregering te bespreek.
Lees verder...
 
Suid-Afrika sal Omar Al-Bashir gryp as hy die buurland besoek PDF Druk E-pos
Vrydag, 31 Julie 2009
Suid-Afrika sal Soedan se president Omar al-Bashir in hegtenis neem indien hy die land besoek.
Lees verder...
 
Staking van munisipale werkers skynbaar verby PDF Druk E-pos
Vrydag, 31 Julie 2009

Die onafhanklike vakbond vir munisipale werkers, Imatu, het aangekondig dat ‘n skikking in die loononderhandelinge met die Vereniging van Plaaslike Owerhede (Salga) bereik is.

Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>

Resultate 1 - 9 van 163

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET