|
|
Jong kind oorleef vliegramp |
|
|
|
|
Dinsdag, 30 Junie 2009 |
|
’n Jemeense lugdiensamptenaar sê ‘n oorlewende is gevind by die plek waar ‘n Jemeense passasiersvliegtuig in die Indiese Oseaan naby die Comore-eilandgroep neergestort het. |
|
Lees verder...
|
|
|
Dinsdag, 30 Junie 2009 |
|
Nog geen wrakstukke is gevind van die Jemeense passasiers-vliegtuig met ongeveer 150 mense aan boord wat in die Indiese Oseaan naby die Comore-eilandgroep neergestort het nie. |
|
Lees verder...
|
|
|
Meer lig gewerp op Michael Jackson se dood |
|
|
|
|
Dinsdag, 30 Junie 2009 |
|
Die nadoodse ondersoek wat in Los Angeles op die 50-jarige poplegende uitgevoer is, het intussen getoon dat hy ten tye van sy dood slegs 51 kilogram geweeg het. |
|
Lees verder...
|
|
|
Joost dalk binnekort ontslaan uit hospitaal |
|
|
|
|
Dinsdag, 30 Junie 2009 |
|
Die media beampte van die voormalige Springbok rugbykaptein, Joost van der Westhuizen, sê hy maak goeie vordering in ‘n Johannesburgse hospitaal en kan moontlik binnekort ontslaan word. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 1 - 9 van 179 |