Die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, het in ‘n versoenende toespraak gesê president Jacob Zuma is die president van alle Suid-Afrikaners en almal in die Wes-Kaapse wetgewer erken hom as sulks.