Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Groot handelsbanke gaan hul uitleenkoerse met een persent verlaag. PDF Druk E-pos
Donderdag, 30 April 2009
Al die groot handelsbanke in Suid-Afrika gaan binnekort hul uitleenkoerse met een persent verlaag.
Lees verder...
 
WGO waarsku mense teen Varkgriep PDF Druk E-pos
Donderdag, 30 April 2009
Die Wêreldgesondheidsorganisasie het gewaarsku dat die ganse mensdom deur varkgriep bedreig word te midde van berigte dat nuwe gevalle vandag in Spanje,Switserland en Nederland aangemeld is.
Lees verder...
 
Man vas oor mesaanval op skoolmeisie. PDF Druk E-pos
Donderdag, 30 April 2009
'n Man in sy dertigs wat vermoedelik geestelik versteurd is, word deur die polisie aangehou in verband  met die voorval gisteroggend  buite 'n hoërskool op Empangeni  in KwaZulu-Natal toe 'n graad nege leerling  nege keer met 'n mes gesteek is.
Lees verder...
 
De Beers het diamantproduksie skerp ingekort. PDF Druk E-pos
Donderdag, 30 April 2009
Die diamantreus, De Beers,het produksie met  meer as 90 persent ingekort weens die afname in vraag na diamante.
Lees verder...
 
Amerika het sy eerste sterfte weens vark-griep PDF Druk E-pos
Woensdag, 29 April 2009
Amerika het sy eerste sterfte weens vark-griep aangemeld.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>

Resultate 1 - 9 van 128

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET