|
Israelse politici sukkel om regering saam te stel |
|
|
|
|
Vrydag, 27 Februarie 2009 |
|
Die leier van Israel se Likud-party, Benjamin Netanyahu, het vandag opnuut probeer om die minister van buitelandse sake en leier van die Kadima-party, Tzipi Livni, te oorreed om deel van ‘n koalisieregering te wees. |
|
Lees verder...
|
|
|
Groot verjaardagpartytjie vir Robert Mugabe |
|
|
|
|
Vrydag, 27 Februarie 2009 |
Ondersteuners van Zimbabwe se 85-jarige president Robert Mugabe het meer as 250-duisend Amerikaanse dollar ingesamel vir ‘n oordadige verjaardagpartytjie vir hulle leier môre in Chinhoyi, ‘n dorp noord van Harare. |
|
Lees verder...
|
|
|
Nog donderstorms vir Gauteng |
|
|
|
|
Vrydag, 27 Februarie 2009 |
|
Die Suid Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku dat nog donderstorms vanmiddag in Gauteng verwag kan word ná gister se swaar reën wat fratsvloede in Soweto veroorsaak het. |
|
Lees verder...
|
|
|
Eerste jaar student dood in haar bed in Johannesburg gekry |
|
|
|
|
Vrydag, 27 Februarie 2009 |
|
’n Eerstejaarstudent aan die Universiteit van Johannesburg is gister dood in haar koshuisbed gekry. |
|
Lees verder...
|
|
|
Sterftes in oorstromings in Soweto |
|
|
|
|
Vrydag, 27 Februarie 2009 |
|
Twee meisies van ses en 15 jaar oud is in oorstromings in Soweto dood ná een van die ergste donderstorms in jare in dele van Gauteng. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 1 - 9 van 126 |