Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Vyf mesne sterf in ongeluk by Beaufort-Wes PDF Druk E-pos
Maandag, 07 Julie 2008
Vyf mense, waaronder ‘n kind, is vanoggend dood in nog ‘n gru-ongeluk op die N-Een tussen Beaufort-Wes en Leeu-Gamka.
Lees verder...
 
Kaap van storms doen sy naam gestand PDF Druk E-pos
Maandag, 07 Julie 2008
Die baie koue weer oor die grootste deel van die land, sal na verwagting die hele week voortduur.
Lees verder...
 
Mbeki in Japan vir die G8-beraad PDF Druk E-pos
Sondag, 06 Julie 2008
 President Thabo Mbeki het in Japan aangekom waar hy ‘n driedaagse sessie van die G8-lande oor Afrika gaan bywoon.
Lees verder...
 
Mbeki kry afjak van Tsvangerai PDF Druk E-pos
Sondag, 06 Julie 2008
President Thabo Mbeki, wat Suider-Afrika se hoof-onderhandelaar in die Zimbabwiese krisis is, het die eerste met president Robert Mugabe samesprekings gevoer nadat hy tot president herkies is.
Lees verder...
 
Suid Afrika teen sankies vir Zimbabwe PDF Druk E-pos
Vrydag, 04 Julie 2008
Dit is onwaarskynlik dat Suid-Afrika ‘n Amerikaanse voorstel gaan steun vir sanksies teen Robert Mugabe en elf van sy ondergeskiktes in die Zimbabwiese regering.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 1 2 Volgende > Laaste >>

Resultate 1 - 9 van 13

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET