Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.

Kosmos 94.1 bied weer een van die mees onvergeetlike geleenthede vir vakansie aan. Dit is 'n vaart van drie dae op die Rapsody van 4 tot 8 Desember 2008.

Ons vlieg met Air Namibia na Kaapstad, slaap oor in die City Lodge op die waterfront, proe wyn by Groot Constantia en gaan aanboord vir die vaart van die jaar.

Dit kos N$ 8850.00 alles behalwe drankies ingesluit.

Skakel vir Jacques by 061-255985 as jy wil saamgaan.

SA grense lek soos 'n sif PDF Druk E-pos
Woensdag, 30 April 2008

Tienduisende vlugtelinge stroom weekliks saam met wapensmokkelaars, dwelmsmouse en veediewe oor Suid-Afrika se grense.
                      

Lees verder...
 
Benoude dae wag op Suid-Afrikaners PDF Druk E-pos
Woensdag, 30 April 2008

'n "Tydperk van benoudheid" wag op Suid-Afrikaners wanneer die petrolprys Woensdag met 'n verdere 55c/liter styg en as dit gekoppel word aan groot stygings in elektrisiteit, het 'n ekonoom gesê.

Lees verder...
 
Da Vinci se valskerm werk PDF Druk E-pos
Woensdag, 30 April 2008

'n 36-jarige amateur springer van Switserland het 'n suksesvolle sprong van 'n hoogte van 650 meter uitgevoer met die replika van 'n valskerm wat 500 jaar gelede deur Leonardo da Vinci ontwerp is.

Lees verder...
 
Kenia soek geld vir groot parlement PDF Druk E-pos
Woensdag, 30 April 2008

Kenia se regering is dringend op soek na 'n ekstra $300 miljoen om te betaal vir die vergrote koalisiekabinet nadat die twee grootste partye ooreengekom het om die mag te deel.

 

Lees verder...
 
LSD se ondekker sterf PDF Druk E-pos
Woensdag, 30 April 2008
Die ontdekker van die  middel LSD, Albert Hoffman,  is in die ouderdom van 102 in Basel, Switserland oorlede.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>

Resultate 1 - 9 van 434

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET