|
Tony Leon wil by Mbeki weet oor kwaai brief aan Bush |
|
|
|
|
Vrydag, 30 Mei 2008 |
|
Tony Leon van die Demokratiese Alliansie het intussen aan Mbeki geskryf en hom versoek om die brief bekend te maak wat hy onlangs aan president George Bush van Amerika geskryf het. |
|
Lees verder...
|
|
|
Donderdag, 29 Mei 2008 |
|
Die Suid-Afrikaanse Nobelpryswenner Desmond Tutu het Israel se versperring van die Gasastrook ‘n gruwel genoem, en wat hy noem internasionale stilte en medepligtigheid veroordeel. |
|
Lees verder...
|
|
|
Cosatu woedend oor moontlike rentekoers verhogings |
|
|
|
|
Donderdag, 29 Mei 2008 |
|
Cosatu sê hy is diep geskok oor die waarskuwing van die president van die Reserwebank, Tito Mboweni, dat die Monetêre Beleidskomitee rentekoerse volgende maand met 2 persent kan laat styg |
|
Lees verder...
|
|
|
Hof beslis Schaik se eiendom gaan na die staat |
|
|
|
|
Donderdag, 29 Mei 2008 |
|
Die Grondwethof het beslis dat die Staat die veroordeelde bedrieër Schabir Shaik se eiendom kan behou nadat hy skuldig bevind is aan korrupsie. |
|
Lees verder...
|
|
|
Mbeki trap Bush glo uit in brief |
|
|
|
|
Donderdag, 29 Mei 2008 |
|
President Thabo Mbeki het ‘n brief van vier bladsye aan die Amerikaanse staatshoof, George Bush, gestuur waarin hy hom uitskel oor sy standpunt teenoor Zimbabwe. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 10 - 18 van 358 |