|
Ses sterf in botsing naby Pretoria |
|
|
|
|
Sondag, 25 Mei 2008 |
Ses mense is dood en nog een ernstig beseer in ‘n botsing tussen ‘n motor en ‘n bakkie op die Delmas-pad oos van Pretoria. |
|
Lees verder...
|
|
|
Ministers besoek xenofobie-brandpunte |
|
|
|
|
Saterdag, 24 Mei 2008 |
Die tussen-ministeriële komitee met die minister van Veiligheid en Sekuriteit, Charles Nqakula, aan die voorpunt, besoek Garankuwa en Ekurhuleni vandag. |
|
Lees verder...
|
|
|
Tsvangirai kom in Zimbabwe aan |
|
|
|
|
Saterdag, 24 Mei 2008 |
Die Zimbabwiese opposisieleier, Morgan Tsvangirai, het na sy land terug gekeer voor volgende maand se opvolg-presidentsverkiesing teen president Robert Mugabe. |
|
Lees verder...
|
|
|
Oorsese Springbokke kan ook vir Bokke speel |
|
|
|
|
Saterdag, 24 Mei 2008 |
Die Suid-Afrikaanse Rugby-unie het die groen lig gegee dat spelers wat vir buitelandse klubs speel, vir die Springbokke gekies kan word. |
|
Lees verder...
|
|
|
Staatshoofde van Afrika geskok oor vreemdelinge haat |
|
|
|
|
Saterdag, 24 Mei 2008 |
Staatshoofde van die Afrika-unie wat in Tanzanië vergader het hulle skok uitgespreek oor die dodelike geweld teen immigrante in Suid-Afrika. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 82 - 90 van 358 |