|
|
Namibië teken eerste huurpagooreenkoms |
|
|
|
|
Vrydag, 21 Augustus 2009 |
|
Die Namibiese regering deurmiddel van die departement van Grondsake en Hervestiging teken die eerste huurpag ooreenkoms met 'n hervestigigings begunstigde op die plaas Nauabis naby Dordabis . |
|
Lees verder...
|
|
|
Vrydag, 21 Augustus 2009 |
|
Twee kapers wat gister tydens ‘n skietery met die polisie in Newclare, Johannesburg gewond is, sal in die hof verskyn sodra hulle koeëlwonde genees het. |
|
Lees verder...
|
|
|
Poskantoor praat ook met vakbonde |
|
|
|
|
Vrydag, 21 Augustus 2009 |
|
Die bestuur vn die Suid-Afrikaanse Poskantoor en vakbond verteenwoordigers kom vandag by die kantore van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie in Johannesburg byeen vir onderhandelings om die loongeskil te probeer oplos. |
|
Lees verder...
|
|
|
Bomplanter terug by die huis |
|
|
|
|
Vrydag, 21 Augustus 2009 |
|
Die berugte Lockerbie bomplanter, Abdel Basset Al-Megrahi, wat om menslikheidsredes uit ‘n Skotse tronk vrygelaat is, is soos ‘n held deur honderde jong mense verwelkom toe hy gister op die lughawe in die Libiese hoofstad Tripoli aangekom het. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 73 - 81 van 193 |