Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Aarde skud weer in Sjina PDF Druk E-pos
Maandag, 26 Mei 2008
Tien-duisende huise in sentraal-Sjina is verwoes tydens ‘n kragtige
aardskudding wat ses op die Richterskaal geregistreer het.
Lees verder...
 
Duisende Mosambiekse burgers vlug uit Suid Afrika na geweld PDF Druk E-pos
Maandag, 26 Mei 2008
Die direkteur van Mosambiek se nasionale rampbestuur, Joao Ribeiro, sê meer
as 26-duisend-400 Mosambiekers het reeds na die land teruggekeer sedert die
xenofobiese aanvalle in Suid-Afrika twee weke gelede begin het.
Lees verder...
 
Bejaarde van 76 oorwin Everst PDF Druk E-pos
Maandag, 26 Mei 2008
 ‘n 76-jarige man van Nepal het die oudste mens geword om berg Everest te
oorwin.
Lees verder...
 
Ruimtetuig land op Mars PDF Druk E-pos
Maandag, 26 Mei 2008
Die Amerikaanse ruimteagentskap, Nasa, het daarin geslaag om ‘n ruimtetuig
te laat land op die oppervlak van Mars.
Lees verder...
 
Samoa kraai koning in Londen PDF Druk E-pos
Maandag, 26 Mei 2008
Samoa is die Emirates Lugredery se Londen Sewes kampioene. Hulle het die
span van Fidji met 19-14 geklop.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>

Resultate 73 - 81 van 358

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET