|
Maandag, 26 Mei 2008 |
’n Suid-Afrikaanse bestuurder en sy Zimbabwiese assistent is gister in Zimbabwe aangeval terwyl hulle die koerant The Zimbabwean on Sunday in Harare afgelaai het. |
|
Lees verder...
|
|
|
Telkom in Suid Afrika waarsku oor bedrogspul |
|
|
|
|
Maandag, 26 Mei 2008 |
Telkom het gewaarsku teen ‘n nuwe bedrogspul waarin verbruikers ingelig word dat die maatskappy se bankbesonderhede verander het. |
|
Lees verder...
|
|
|
Polisie tree op teen geweldenaars |
|
|
|
|
Maandag, 26 Mei 2008 |
Die Wes-Kaapse polisie het meer as 300 mense in hegtenis geneem in verband met die vlaag xenofobiese geweld wat verlede week na die provinsie uitgebrei het |
|
Lees verder...
|
|
|
Jerry Collins tree uit as All Black |
|
|
|
|
Maandag, 26 Mei 2008 |
Die All Blacks se sterk agtsteman, Jerry Collins, het sy uittrede uit Nieu-Seelandse rugby aangekondig. |
|
Lees verder...
|
|
|
Dertig sterf in brand in Iran |
|
|
|
|
Maandag, 26 Mei 2008 |
Minstens 30 mense is dood en ongeveer 40 het ernstige brandwonde opgedoen in ‘n brand by 'n farmaseutiese-aanleg in sentraal-Iran. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 64 - 72 van 358 |