Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Fritzl lewenslank tronk toe PDF Druk E-pos
Donderdag, 19 Maart 2009
Josef Fritzl is in St. Pölten in Oostenryk tot lewenslange gevangenisskap in ‘n psigiatriese inrigting gevonnis nadat ‘n jurie hom op al die aanklagte in sy moord- en bloedskandesaak skuldig bevind het.
Lees verder...
 
President Hifikepunye Pohamba praat met Kosmos 94.1 PDF Druk E-pos
Donderdag, 19 Maart 2009

President Hifikepunye Pohamba het in sy kantoor in staatshuis met Yanna Smith van Kosmos 94.1 gepraat oor die land se negentien jaar van onafhanklikheid en sy visie vir verskillende kwessies.

Lees verder...
 
Mugabe vra dringende internasionale hulp PDF Druk E-pos
Donderdag, 19 Maart 2009
Zimbabwe se president Robert Mugabe het ‘n oproep vir buitelandse hulp gedoen om die land se verwoeste ekonomie weer te laat herleef.
Lees verder...
 
Volgens Suid-Afrika het die land nie huursoldate in Madagaskar nie PDF Druk E-pos
Donderdag, 19 Maart 2009
Die Suid-Afrikaanse departement van Buitelandse Sake sê hy is nie bewus van enige Suid-Afrikaanse huursoldate in Madagaskar nie.
Lees verder...
 
Proteas en die Ausies vandag op Nuweland in Kaapstad PDF Druk E-pos
Donderdag, 19 Maart 2009

Australië sal daarop uit wees om skoonskip te maak in die toetsreeks teen Suid-Afrika wanneer die derde en laaste toets vandag op Nuweland in Kaapstad begin.

Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>

Resultate 55 - 63 van 151

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET