Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Probleme by JFK-lughawe PDF Druk E-pos
Vrydag, 25 April 2008
Minstens twee lugrederye het vlugte na die John F Kennedy Internasionale lughawe gekanselleer nadat twee kragopwekkers gebreek het. Die kragopwekkers voorsien die nodige krag waarmee vliegtuie van brandstof voorsien word.



Lees verder...
 
Nou pak Mia Farrow die Spele PDF Druk E-pos
Vrydag, 25 April 2008
Die Olimpiese vlam het vanoggend in Tokio in  Japan aangekom.


Lees verder...
 
Bakkies sleep Blou Bulle hof toe PDF Druk E-pos
Vrydag, 25 April 2008

Die Springbok-slot Bakkies Botha gaan hom tot die arbeidshof wend om sy vyf jaar kontrak met die Blou Bulle ongedaan te maak. Dit is nog onseker of sy kontrak met SA rugby deel van die geding sal uitmaak.

Lees verder...
 
Brown se steun op laagtepunt PDF Druk E-pos
Donderdag, 24 April 2008

Steun vir Gordon Brown se Arbeidersparty het tot 26% gedaal en die Konserwatiewe Party sal met meer as vyftig setels wen as 'n verkiesing nou gehou word.

Lees verder...
 
Tafelberg kry heeltydse sekuriteit PDF Druk E-pos
Donderdag, 24 April 2008

Tafelberg se Vlaeberg-gebied sal van 13 Mei af 24 uur sekuriteit geniet. Ongeveer 1.5 miljoen mense lê jaarliks daar besoek af.

 

Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>

Resultate 55 - 63 van 439

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET