|
Amerikaner tereggestel in South Carolina |
|
|
|
|
Saterdag, 21 Junie 2008 |
|
‘n 49-jarige Amerikaner, wat sy eks-vriendin se ouers in 1994 vermoor het, is deur middel van die elektriese stoel in die Columbia gevangenis in die deelstaat South Carolina tereggestel. |
|
Lees verder...
|
|
|
MDC besluit môre oor uitklopverkiesing |
|
|
|
|
Saterdag, 21 Junie 2008 |
|
Die leierskap van Zimbabwe se opposisie Beweging vir Demokratiese Verandering- die MDC- gaan môre byeenkom om te besluit of hul leier Morgan Tsvangirai aan die presidensiële uitklopverkiesing op 27 Junie gaan deelneem. |
|
Lees verder...
|
|
|
Faksieleier in Zimbabwe doen beroep op internasionale gemeenskap |
|
|
|
|
Vrydag, 20 Junie 2008 |
|
Die leier van 'n wegbreek-faksie van die Zimbabwiese opposisie het 'n beroep gedoen vir internasionale druk op die regering van President Robert Mugabe. |
|
Lees verder...
|
|
|
Israel neem deel aan reuse lugoefening |
|
|
|
|
Vrydag, 20 Junie 2008 |
|
Israel het ‘n oefening uitgevoer wat vermoedelik ‘n kleedrepetisie is vir ‘n aanval op Iran se kerngeriewe. Amerikaanse amptenare het aan New York Times gesê meer as honderd Israelse vegvliegtuie het deelgeneem aan die oefening oor die oostelike Middellandse See-gebied en Griekeland. |
|
Lees verder...
|
|
|
Hof wil nie aanklagte teen Biti laat vaar |
|
|
|
|
Vrydag, 20 Junie 2008 |
|
Die Zimbabwiese Hoërhof het die aansoek van die opposisie-party MDC van die hand gewys dat aanklagte laat vaar word teen sy sekretaris-generaal, Tendai Biti. Hy is verlede week in hegtenis geneem toe hy na die land terug gekeer het, en word sedertdien aangehou. Biti is aangekla van ondermyning en verkiesings-bedrog. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 46 - 54 van 242 |