|
Shiloh Jolie-Pitt vandag twee jaar oud |
|
|
|
|
Dinsdag, 27 Mei 2008 |
|
Namibië se bekende Hollywood-baba, Shiloh Jolie-Pitt, is vandag ‘n volle twee jaar oud. |
|
Lees verder...
|
|
|
'n Verdere 80-duisend mense gaan uit die Sichuan-provinsie in Sjina verwyder word |
|
|
|
|
Dinsdag, 27 Mei 2008 |
|
'n Verdere 80-duisend mense gaan uit 'n gebied in die Sichuan-provinsie in Sjina verwyder word wat deur oorstromings bedreig word. |
|
Lees verder...
|
|
|
Rugbynuus: Nege nuwe spelers vir All Blacks |
|
|
|
|
Dinsdag, 27 Mei 2008 |
|
Nege spelers wat nog nie vir die All Blacks gespeel het nie, is ingesluit in ‘n oefengroep van 25 spelers vir Nieu-Seeland se toetse aanstaande maand teen Ierland en Engeland en die komende Drienasiesreeks. |
|
Lees verder...
|
|
|
Kinders van so jonk as ses jaar oud word seksueel misbruik |
|
|
|
|
Dinsdag, 27 Mei 2008 |
|
Die Britse liefdadigheidsorganisasie, Save the Children, sê kinders van so jonk as ses jaar oud word regoor die wêreld seksueel deur vredesmaglede en werkers van hulp-organisasies misbruik. |
|
Lees verder...
|
|
|
Aardbewing in die noorde van Iran |
|
|
|
|
Dinsdag, 27 Mei 2008 |
|
'n Aardbewing van vyf-komma-drie op die Richterskaal het die noorde van Iran geruk. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 46 - 54 van 358 |