Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

SAP gryp Zimbabwiers wat in Pretoria betoog PDF Druk E-pos
Vrydag, 25 April 2008

Die Suid Afrikaanse polisie het n hele aantal Zimbabwiers wat in ballingskap in Suid Afrika woon en besig was met n protes aksie by die Sjinese ambassade in Pretoria in hegtenis geneem.

Lees verder...
 
Tsvangerai loof Mugabe PDF Druk E-pos
Vrydag, 25 April 2008
Die leier van die MDC in Zimbabwe , Morgan Tsvangerai het president Robert Mugabe as n volksheld beskryf wat die geleentheid gegun moet word om sonder hindernis uit te tree.
Lees verder...
 
Voorstel vir skietstilstand in Gazastrook PDF Druk E-pos
Vrydag, 25 April 2008
Die Palestynse militante Hamas-beweging het ‘n ses maande lange skietstilstand in die Gazastrook voorgestel wat na die Wesoewer uitgebrei kan word.
Lees verder...
 
MDC het internasionale druk verwelkom PDF Druk E-pos
Vrydag, 25 April 2008
Ondersteuners van Zimbabwe se hoof-opposisieparty, die Beweging vir Demokratiese Verandering, het die internasionale druk op die regerende party om die verkiesingsuitslae bekend te maak, verwelkom.
Lees verder...
 
Amerika en Brittanje vra vir wapenverbod teen Zimbabwe PDF Druk E-pos
Vrydag, 25 April 2008
Die Verenigde State van Amerika het hom geskaar by Brittanje se oproep dat ‘n wapenverbod teen Zimbabwe ingstel word.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>

Resultate 46 - 54 van 439

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET