|
Die stembusse sluit amper in die 2008 verkiesings in Zimbabwe |
|
|
|
|
Saterdag, 29 Maart 2008 |
|
Met die stembusse wat byna sluit in die 2008 verkiesings in Zimbabwe wil dit voorkom of dit oor die algemeen redelik geweldvry was. Die tel van stemme sal vanaand reeds begin en die eerste uitslae word reeds vroegoggend verwag. Die finale uitslag sal egter volgens n woordvoerder van die verkiesingskommssie oor n paar dae bekend wees. |
|
|
|
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 37 - 45 van 367 |