Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Man slaan kinders na bewering met hamer dood PDF Druk E-pos
Dinsdag, 26 Mei 2009
'n Man van die Boikhutso-woongebied naby Lichtenburg in Noordwes het sy drie kinders na bewering met 'n hamer doodgeslaan en daarna selfmoord gepleeg.
Lees verder...
 
Suid Afrika in resessie PDF Druk E-pos
Dinsdag, 26 Mei 2009
Suid-Afrika is die eerste keer in 17 jaar in ‘n resessie.
Lees verder...
 
Getal likwidasies in Suid Afrika neem toe PDF Druk E-pos
Dinsdag, 26 Mei 2009

Die getal likwidasies het in die afgelope vier maande met net meer as 45-persent gestyg vergeleke by dieselfde tydperk verlede jaar.

Lees verder...
 
Minister wil korrupsie uitroei PDF Druk E-pos
Dinsdag, 26 Mei 2009
Die minister van Binnelandse Sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, sê haar departement gaan met 'n veldtog begin om die bevolkingsregister skoon te maak om bedrog en korrupsie uit te roei.
Lees verder...
 
Vyfsterf in ongeluk wes van Durban PDF Druk E-pos
Dinsdag, 26 Mei 2009

Vyf mense is dood toe 'n ligte afleweringsvoertuig en 'n bus vroeg vanoggend naby Hammarsdale, wes van Durban, reg van voor teen mekaar gebots het.

Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>

Resultate 28 - 36 van 136

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET