|
Sekretaris- generaal van die VN sê hy is gefrustreerd oor Mianmar |
|
|
|
|
Dinsdag, 13 Mei 2008 |
|
Die sekretaris- generaal van die Verenigde Nasies, Ban Ki-moon sê hy is erg gefrustreerd oor die trae reaksie van die owerhede in Mianmar op die sikloon nege dae gelede in die Suidoos–Asiese land. |
|
Lees verder...
|
|
|
Dodetal in aardbewing styg |
|
|
|
|
Dinsdag, 13 Mei 2008 |
|
Die dodetal in gister se kragtige aardbewing van sewe komma agt in die suidweste van Sjina het tot minstens tienduisend gestyg. |
|
Lees verder...
|
|
|
Vreemdelinge haat steek weer kopuit in Johannesburg |
|
|
|
|
Dinsdag, 13 Mei 2008 |
|
’n Gebou is oornag aan die brand gesteek en ‘n aantal voertuie beskadig in hernieude xenofobiese aanvalle in die Alexandra woonbuurt noordoos van Johannesburg. |
|
Lees verder...
|
|
|
Solidariteit kwaad oor subsidies |
|
|
|
|
Maandag, 12 Mei 2008 |
Die vakbond, Solidariteit, het die Gautengse departement van vervoer veroordeel omdat hy nie sy belofte nagekom het om teen Saterdag agterstallige subsidies van 115-komma-sewe miljoen rand aan twee busmaatskappye te betaal nie. |
|
Lees verder...
|
|
|
Sjina lei groot skade met aardbewing |
|
|
|
|
Maandag, 12 Mei 2008 |
Die provinsiale ramp-hoofkwartier in die Sichuan-provinsie – wat die eergste getref is – het bevestig dat die geraamde dodetal in die Beichuan-streek tussen drie-duisend en vyf-duisend kan wees, terwyl ongeveer tien-duisend mense beseer is. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 253 - 261 van 358 |