Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Tshwane sukkel met skuld PDF Druk E-pos
Woensdag, 28 Oktober 2009
Die uitvoerende burgemeester van die sukkelende Tshwane metroraad, Gwen Ramokgopa, sê planne gaan in werking gestel word om  agterstallige skuld op meer doeltreffende wyse in te vorder.
Lees verder...
 
Rowers val toeriste op O R Tambo lughawe PDF Druk E-pos
Woensdag, 28 Oktober 2009
Drie rowers wat hulle as polisielede voorgedoen het, het vier Spaanse toeriste vroeër die week vermoedelik van die O.R. Tambo-lughawe in Kempton Park agtervolg en daarna beroof.
Lees verder...
 
Minister vra optrede teen korrupsie PDF Druk E-pos
Woensdag, 28 Oktober 2009
Die minister van finansies, Pravin Gordhan, het ‘n beroep op alle Suid-Afrikaners gedoen om saam te werk om korrupsie te beveg.
Lees verder...
 
Jansen praat weer PDF Druk E-pos
Woensdag, 28 Oktober 2009
Samesprekings oor die Universiteit van die Vrystaat se besluit om sy vervolging van die sogenaamde Reitz-vier te staak en dat die studente weer op die kampus toegelaat sal word, sal vandag hervat word.
Lees verder...
 
Mandela glo beledig PDF Druk E-pos
Woensdag, 28 Oktober 2009
Die saak teen ’n aandeelhouer van ‘n sekuriteitsmaatskappy wat op ‘n aanklag van crimen injuria teregstaan nadat hy oud-pres. Nelson Mandela na bewering tydens ‘n potjiekos kompetisie by Sun City beledig het, is tot 11 Desember uitgestel.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>

Resultate 19 - 27 van 154

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET