Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Premier van Kwa Zulu-Natal glo witmense sit dalk agter vreemdelingehaat. PDF Druk E-pos
Donderdag, 29 Mei 2008
Die premier van KwaZulu-Natal, S’bu Ndebele, reken dat swartmense nie in staat is tot vreemdelingehaat nie en daarop gesinspeel dat witmense agter die onlangse xenofobiese aanvalle sit.
Lees verder...
 
Suid Afrika verwag grootste mielie-oes sedert 2004 PDF Druk E-pos
Donderdag, 29 Mei 2008
Meer as elf miljoen ton mielies sal vanjaar in Suid-Afrika geoes word, die grootste oes sedert 2004.
Lees verder...
 
Zimbabwe boere sal nou weer tot 16 Julie vanjaar moet wag PDF Druk E-pos
Donderdag, 29 Mei 2008
’n Internasionale hofsaak oor Zimbabwe se omstrede grondhervormingsbeleid is
weer in Windhoek tot die 16de Julie uitgestel.
Lees verder...
 
Hoendervleis in Suid Afrika dalk nie meer belas PDF Druk E-pos
Donderdag, 29 Mei 2008
Die rooivleisbedryf het sy kommer uitgespreek oor die voorgestelde skrapping
van belasting op toegevoegde waarde op hoender.
Lees verder...
 
Suid Afrikaanse inflasie neig opwaarts PDF Druk E-pos
Donderdag, 29 Mei 2008
Die hoof van die Reserwebank, Tito Mboweni, sê die taak van die sentrale bank is om die inflasiekoers binne die drie- tot ses-persent-doelwit te hou  en met die verbruikersprysindeks-inflasiekoers wat tans op meer as 10-komma-vier-persent is, moet “drastiese” stappe geneem word.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>

Resultate 19 - 27 van 358

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET