Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Amnestie internasionaal beskuldig polisie in Mosambiek PDF Druk E-pos
Dinsdag, 29 April 2008
Die menseregtegroep, Amnestie internasionaal, het die polisie van Mosambiek daarvan beskuldig dat hulle mense martel en doodmaak sonder om daarvoor gestraf te word.
Lees verder...
 
Broodprys in Suid Afrika onaanvaarbaar PDF Druk E-pos
Dinsdag, 29 April 2008
Die onder-voorsitter van die Suid-Afrikaanse Verbruikers-unie, Ina Wilken, sê ’n verhoging in die broodprys is onaanvaarbaar, veral in die lig van die onlangse skandaal oor die vasstelling van die broodprys.
Lees verder...
 
Angola ontken dat wapens ontskeep is PDF Druk E-pos
Dinsdag, 29 April 2008
Die Angolese regering het ontken dat enige van die arsenaal op `n Sjinese vragskip wat Luanda aangedoen het, afgelaai is. Die wapentuig was vir Zimbabwe bestem en is voorheen verlof geweier om in Suid-Afrika ontskeep te word.
Lees verder...
 
Gesoek: Vroue wat van sjokolade hou PDF Druk E-pos
Dinsdag, 29 April 2008
`n Universiteit in Oos-Anglia in Brittanje is op soek na 150 vroue wat bereid is om elke dag vir `n jaar lank sjokolade te eet.  Die sjokolade sal vir die tydperk gratis verskaf word deur `n Belgiese sjokolade fabrikant.
Lees verder...
 
MDC faksies staan saam: Mugabe moet gaan PDF Druk E-pos
Dinsdag, 29 April 2008
Die twee strydende faksies in die MDC het besluit om die strydbyl te begrawe.  By `n gesamentlike perskonferensie gister buite Johannesburg het mnr Morgan Tsvagarai en mnr Arthur Mutamba aangekondig dat die twee faksies in die parlement een koukus sal vorm.

 

Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>

Resultate 19 - 27 van 439

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET