|
Botswana se president Festus Moage oorhandig leisels |
|
|
|
|
Maandag, 31 Maart 2008 |
|
Botswana se president Festus Moage wat uittree, sal môre die leisels aan Ian Khama oorhandig. Hy is die seun van Sir Seretse Khama wat die land se eerste president na onafhanklikwording in 1966 geword het. |
|
|
|
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 19 - 27 van 367 |