|
Vyf Palestynse militantes is in 'n lugaanval dood |
|
|
|
|
Woensdag, 27 Februarie 2008 |
|
Nuusagentskappe berig dat vyf Palestynse militantes in ‘n Israelse lugaanval in die Gazastrook omgekom het. Die mans is dood toe ‘n missiel op ‘n voertuig naby die suidelike dorp Khan Younis afgevuur is. Nog ‘n Palestynse militant is oornag in ‘n soortgelyke lugaanval in die Bureij vlugtelingkamp dood. |
|
|
|
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 19 - 27 van 62 |