|
Swaard moordenaar se saak uitgestel |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Dinsdag, 04 November 2008 |
|
Die saak teen die vermeende swaard moordenaar Morne Harmse is vanoggend in die Krugersdorp se landdroshof tot 28 Januarie uitgestel om die staatsaanklaer tyd te gee om te besluit of die verhoor in die streekhof of hooggeregshof moet plaasvind. |
|
Lees verder...
|
|
|
Stemmery begin in Amerika |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Dinsdag, 04 November 2008 |
|
Die eerste stembusse aan die Ooskus van Amerika is geopen vir die presidentsverkiesing. |
|
Lees verder...
|
|
|
Kind sterf in boorgat in Suid Afrika |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Dinsdag, 04 November 2008 |
|
'n Driejarige seuntjie wat in 'n diep boorgat op 'n kleinhoewe buite Polokwane/ Pietersburg in Limpopo geval het, is dood ten spyte van 'n reuse poging van agt ure om hom te red. |
|
Lees verder...
|
|
|
Dozi aangekeer vir dronkbestuur |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Dinsdag, 04 November 2008 |
|
Die dronkbestuur verhoor van die sanger Dozi, oftewel Henk Opperman, sal op 11 en 12 Maart aanstaande jaar plaasvind. |
|
Lees verder...
|
|
|
Vlugtelinge beset paaie in DRK |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Dinsdag, 04 November 2008 |
|
Meer as 'n kwartmiljoen vlugtelinge beset paaie in die ooste van die Demokratiese Republiek van die Kongo om aan die dreigende burgeroorlog te probeer ontkom. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 97 - 102 van 418 |