|
Keuraandele styg op die JSE |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Woensdag, 05 November 2008 |
|
Keuraandele op die JSE het meer as drie persent hoër geopen nadat Obama die Amerikaanse verkiesing gewen het. |
|
Lees verder...
|
|
|
Gelukwense stroom steeds in vir Obama |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Woensdag, 05 November 2008 |
|
Die President van die Europese Unie, José Manuel Barroso, was een van talle wêreldleiers wat die aangewese Amerikaanse president, Barack Obama,gelukgewens het met sy klinkende oorwinning in die afgelope presidentsverkiesing. |
|
Lees verder...
|
|
|
ANC sal nie lede keer wat wil loop nie |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Woensdag, 05 November 2008 |
|
Die ANC koukus in die parlement sê hy sal nie sy LP’s keer om by die nuwe wegbreek party aan te sluit nie. |
|
Lees verder...
|
|
|
Obama is Amerika se aangewese president |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Woensdag, 05 November 2008 |
|
Senator Barack Obama het die Amerikaanse presidents-verkiesing gewen en daarmee die eerste swart president van die VSA geword. |
|
Lees verder...
|
|
|
Werkers gaan hulle werk verloor |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Dinsdag, 04 November 2008 |
|
Die staalreus, Mittal Staal, het ontken dat enige permanente werkers van die maatskappy hulle werk weens die huidige internasionale ekonomiese krisis gaan verloor. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 91 - 96 van 418 |