Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 6 gaste en 7 gebruikers op die webwerf
  • mauriza
  • bytjies
  • kietsie12
  • wapad
  • Allin
  • Tinkels
  • Piet

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

SADEK sit weer koppe bymekaar oor Zimbabwe E-pos
Suid-Afrika Nuus
Donderdag, 06 November 2008
Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se beraad van staats- en regeringshoofde oor die politieke toestand in die Demokratiese Republiek van die Kongo, sal Sondag in Suid-Afrika gehou word.
Lees verder...
 
Wegbreekparty se naam dalk al vandag bekend E-pos
Suid-Afrika Nuus
Woensdag, 05 November 2008

Die  wegbreek party van Mbhazima Shilowa en Mosiuoa Lekota gaan hul nuwe naam later vandag of môre bekendmaak.

Lees verder...
 
Obama neem die leisels op 20 Januraie 2009 by Bush oor E-pos
Wêreldnuus
Woensdag, 05 November 2008
Die nuutverkose president van Amerika, Barack Obama sal op die 20ste Januarie aanstaande jaar in Washington ingehuldig word.
Lees verder...
 
Keuraandele styg op die JSE E-pos
Wêreldnuus
Woensdag, 05 November 2008
Keuraandele op die JSE het meer as drie persent hoër geopen nadat Obama die Amerikaanse verkiesing gewen het.
Lees verder...
 
Gelukwense stroom steeds in vir Obama E-pos
Wêreldnuus
Woensdag, 05 November 2008
Die President van die Europese Unie, José Manuel Barroso, was een van talle wêreldleiers wat die aangewese Amerikaanse president, Barack Obama,gelukgewens het met sy klinkende  oorwinning in die afgelope presidentsverkiesing.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 Volgende > Laaste >>

Resultate 85 - 90 van 415

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET