|
Malema sing nou "Soen die Boer" |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Sondag, 23 Mei 2010 |
|
Die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het die woorde van sy omstrede Skiet die boer-lied aangepas en sing nou Soen die boer. |
|
Lees verder...
|
|
|
Proteas wen teen Windies |
|
|
Sportnuus
|
|
Sondag, 23 Mei 2010 |
|
Suid-Afrika het die Wes-Indiese Eilande in Antigua in die eerste van vyf eendagwedstryde met 66 lopies verslaan. |
|
Lees verder...
|
|
|
Studente sleep meisie langs motor |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Sondag, 23 Mei 2010 |
|
Twee studente aan die Universiteit van die Vrystaat sal weer môre in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn op aanklagte van poging tot moord, crimen injuria en opsetlike saakbeskadiging. |
|
Lees verder...
|
|
|
Hernude pogings om BA staking af te weer |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Sondag, 23 Mei 2010 |
Pogings gaan aangewend word om onderhandelings om ‘n reeks van vyfdag-staking deur British Airways se kajuitbemanning af te weer, vandag te hervat. |
|
Lees verder...
|
|
|
Blits-Bokke in uitklopfase |
|
|
Sportnuus
|
|
Sondag, 23 Mei 2010 |
|
Suid-Afrika sal vandag in die kwarteindronde van die Internasionale Rugbyraad se sewestoernooi op Twickenham in Londen teen Engeland te staan kom. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 121 122 123 124 125 126 127 128 129 130 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 775 - 780 van 2274 |