|
H1N1 entstof vandeesweek in SA beskikbaar |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Dinsdag, 25 Mei 2010 |
|
Die nasionale instituut vir oordraagbare siektes sê 'n entstof vir die H1N1 virus sal vandeesweek aan hoë-risiko groepe beskikbaar wees. |
|
Lees verder...
|
|
|
ESKOM vra besparings |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Dinsdag, 25 Mei 2010 |
ESKOM het sy sleutel nywerheidskliënte gevra om hul kragverbruik tydens die Wêreldbeker sokkertoernooi te besnoei. |
|
Lees verder...
|
|
|
BA bemanningslede staak |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Dinsdag, 25 Mei 2010 |
|
Kajuitbemanningslede van British Airways het gister begin staak nadat onderhandelings met die lugdiens oor lone en werksomstandighede op 'n dooiepunt uitgeloop het. |
|
Lees verder...
|
|
|
Brittanje besnoei |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Dinsdag, 25 Mei 2010 |
|
Die Britse minister van finansies, George Osborne gaan Brittanje se begrotingstekort met ses-komma-twee miljard pond besnoei deur besteding te verminder en aanstellings in die staatsdiens te bevries. |
|
Lees verder...
|
|
|
Proteas wen weer teen Windies |
|
|
Sportnuus
|
|
Dinsdag, 25 Mei 2010 |
|
Die Suid-Afrikaanse krieketspan het die Wes-Indiese Eilande met 17 lopies in die tweede eendagwedstryd in Antigua geklop. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 121 122 123 124 125 126 127 128 129 130 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 733 - 738 van 2274 |