Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 11 gaste en 4 gebruikers op die webwerf
  • smartyfairy
  • kaylin
  • js001
  • HERSHI

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Bekende Bloemfonteinse prokureur sterf toe skoot onverwags afgaan E-pos
Suid-Afrika Nuus
Saterdag, 12 Junie 2010
’n Bekende prokureur van Bloemfontein is dood toe ’n skoot uit ’n geweer in sy kantoor afgegaan het terwyl hy en van sy personeel op die punt was om ’n drankie op een van hulle se 50ste verjaardag te drink.
Lees verder...
 
Baie plek in Suid-Afrika se tronke vir sokkerboewe E-pos
Suid-Afrika Nuus
Saterdag, 12 Junie 2010
Daar is oorgenoeg plekke in Suid-Afrika se tronke vvir sokkerboewe en misdadigers wat die kans wil waarneem om oorsese besoekers van hulle geld en besittings te beroof.
Lees verder...
 
Fifa 2010 sterk aan die gang E-pos
Sportnuus
Saterdag, 12 Junie 2010
Die FIFA Wêreldbekertoernooi is volle gang  met drie groep wedstryde wat vandag gespeel word.
Lees verder...
 
Stappers dood weens vloede in VSA E-pos
Wêreldnuus
Saterdag, 12 Junie 2010
Volgens die goewerneur van die Amerikaanse deelstaat Arkansas het minstens sestien stappers verdrink toe kampplekke in 'n bergagtige gebied langs die Missouri-  en Caddo riviere na swaar reens onder vloede deurgeloop het.
Lees verder...
 
Meerdeerheid studente ontslaan E-pos
Suid-Afrika Nuus
Saterdag, 12 Junie 2010
Agt van die 19 Britse studente wat in die Medi-Kliniek op Nelspruit opgeneem is na eergister se ongeluk waarin drie mense dood is, is ontslaan.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 121 122 123 124 125 126 127 128 129 130 Volgende > Laaste >>

Resultate 721 - 726 van 2528

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET